Margate Akkommodasie by 2 Ridgeview Manor | LekkeSlaap
+9

2 Ridgeview Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ridge-straat 8, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Ridgeview Manor is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein veilige kompleks in Margate. Die gebou is ideaal geleë net 5 minute se ry van Margate-strand en ander besienswaardighede af.

Die gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, ingeboude oond, mikrogolfoond, wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste vir gaste om hul breekware en eetgerei te stoor.

In die sitkamer is daar 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Die sitkamer lei na 'n balkon. 2 Ridgeview Manor is ook net 5 tot 10 minute se ry vanaf Hibiscus Mall, restaurante en ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Ridgeview Manor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ridge-straat 8, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ridge-straat 8, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Mb2AUuGpUCb9sLxEHES6BpgRGdLQR9Yhcb6skPTK8FFfDp9Um?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R605  per nag (plek vir 4) 8 Ridge Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.8669768 30.3662084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za