Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 The Mews

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 2 The Mews
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henriette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Lekker rondgerits in Clarens!

Skoon, netjies, pragtig uitgerus en so perfek geleë - ver genoeg uit die middedorp dat dit lekker stil is, maar naby genoeg dat alles binne stapafstand is. Sal sommer maklik die plekkie weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would definitely love to stay here again!

Thoroughly relaxing and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 The Mews se terugvoer

Many thanks for the great review. We look forward to meeting you when you're next in Clarens.

2 The Mews
Andre O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig, het dit baie geniet.

Skoon, netjies en veilig, kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Stapafstand van alles. Plek is netjies en goed ingerig, kom niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed geleë.

Dit was baie aangenaam. Het baie tuis gevoel. Skoon en netjiese eenheid goed toegerus. Rustig met goeie sekuriteit. Naby sentrale dorpsgebied. Frank het ons vriendelik ontvang. Sal weer daar tuis gaan en word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etrese D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, well equipped, neat and clean and situated well. Excellent, good value for money.

Very friendly and helpful owners. Also very nice for the pets. Overall a great experience and Lord willingly we would stay there again. Thank you,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit is die mooiste plek, waarde vir geld en baie veilig, ons sal weer daar kom bly. Dit is pragtig, skoon, netjies en binne loopafstand van die dorp. Sal dit beslis aanbeveel. Alles is daar wat jy nodig het. Thanks Diane for the arrangement of the flowers, much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, well located, value for money.

Well stocked cutlery and crockery with everything you would need and a great pet-friendly house with a neat garden. So close to the city square but also close to the hiking routes (no driving needed). We really enjoyed the relaxed and very luxurious feel of the unit and the great assistance and friendliness from the owners

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truia N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truia N

Baie goeie ligging, heerlike filterkoffie, en netjies goed ingerigte verblyf.

Beste, veiligste plekkie vir my hondjies om in te kon speel, geen addisionele koste vir die hondjies nie. Vir seker sal ons weer daar gaan bly. Gemaklike beddens en als is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon netjies

Die eenheid het alles wat nodig is. Pragtige plekkie met gedeeltelike uitsig oor die berg vanaf die stoepie is n plus punt. Boonop is my geveerde kind ook welkom. Sal beslis weer gebruik. Ons het laat arriveer en was vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delareyz S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delareyz S
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie met berge in die agtergrond.

Die eienaars het baie moeite gedoen en die plekkie toegerus met meer as wat mens nodig het, van 'n slow cooker tot sjampanje glase. Die kinders het die WiFi en DSTV geniet en die stoepie is heerlik vir laat middag braai. Die eienaar is baie gaaf en vriendelik. Dit was regtig baie lekker, ek hoop ons gaan binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het elke oomblik geniet. Baie skoon en netjies.

Vriendelike verwelkoming. Netjies en alles wat nodig is. Ligging is puik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal M

Comfortable, well situated within a short walk from shopping and restaurants.

Wonderful for guests travelling with fur kids. Small, safe enclosed garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar braaigeriewe substandaard.

Voorsien asseblief eenheid van beter braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 The Mews se terugvoer

Many thanks for your feedback, we are looking into purchasing a Weber for the unit.
I'm sorry you found the customer service lacking.
Regards,
Diane

2 The Mews
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzAqfn4evFDU5gzRmmmDe12QCP8pY3rlrooTfRYIPVy1xj5tJS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 120 Main Street The Mews 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.519187184322 28.417050243239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem