2 The Mews

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Clarens is 'n pragtige dorpie met wonderlike restaurante en plekke om te besoek. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige 2-slaapkamer meenthuis in 'n kompleks. Alles was soos beskryf. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties, pragtig, veilig, alles is mooi toerusting, mooi linne, mooi meubels. Dit was lieflike verblyf. Frank is geweldig gasvry. Die huisie het alles wat mens benodig. En dit is veilig vir klein hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A wonderful breakaway. A beautiful little house perfect for our party of 4, centrally located, well equipped and exactly what we had expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very comfortable, neat and tidy, and conveniently located. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Marvellous venue and hosts! It was superb! Our hosts were friendly and very helpful. The unit was cozy and lovely. I liked that it was close to the nature reserve too. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf, neutrale ligging, kry lekker son in die middag. Baie gerieflik, genoeg spasie vir 4 en neutraal. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Aangename gerieflike kuier. Sal definitief weer van hul dienste gebruikmaak. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherilee S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Sal beslis terug wees. Elke oomblik geniet. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely! Excellent accommodations, clean, with everything we needed for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Netjiese rustige en veilige verblyf. Baie vriendelik ontvang. Verblyf was netjies, skoon en goed toegerus. Baie veilig met parkering. WiFi en volle DStv soos ander toerusting het goed gewerk. Beveel beslis aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Main Street, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe272c8d81c311e8a3583514ba921010b2a6527eb1a61cc554eb296b37ca6b1bea8f149b56e372398d0ec0e1f1e6e0d499a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 120 Main Street The Mews 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.519187184322 28.417050243239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang