2 White Waters
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2 White Waters is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, net 200 m van die see af. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Leeukop in die agtergrond en Robbeneiland oor die baai.
Daar is 2 suites. Die Dolphin Executive Suite op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid front na die see en het 'n stoep. Daar is ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie.
Die Sunset en suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.
Die eiendom word met die gasheer en sy lewensmaat gedeel. Daar woon ook 'n rits voëlspesies en 'n muishond-gesin op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Shiraz Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 White Waters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Water-singel 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap