6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, 20 La Palma Villas, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
20 La Palma Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Diazstrand, Mosselbaai, wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, en daar is 'n balkon met 'n eetkamertafel en 'n binnenshuise braai-area. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Daar is 24-uur-sekuriteit in die kompleks, veilige parkering, en gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks. Dit is 'n swemstrand sonder rotse,
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, 20 La Palma Villas, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 La Palma Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, 20 La Palma Villas, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang