7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Paul Kruger Street, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
20 on Paul Kruger is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sedgefield. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken en dit is net 450 m vanaf die strandmeer.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Nog 'n bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, yskassie, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n groot tuin en veilige parkeerplek. Die huis is naby winkels en restaurante wat die gewilde Wild Oats Farmers Market insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Paul Kruger Street, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 on Paul Kruger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Paul Kruger Street, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang