2006 The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2006 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2006 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n uitsonderlike leefervaring met asemrowende uitsigte.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gerieflike en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien
Die oopplan-leefarea spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of in die knus sitkamer ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die woonstel bied asemrowende uitsigte oor die ikoniese Leeukop en panoramiese stadsbeelde wat strek tot by die historiese Robbeneiland. Dit is gerieflik naby restaurante en gewilde besienswaardighede geleë en bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak, braai-area en veilige parkeerplek binne die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Unit 2006 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2006 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang