202 Portswood
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
202 Portswood is 'n moderne woonstel in die invloedryke buurt, Groenpunt, en bied ruim, gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n stadswegbreek is.
Die woonstel besik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbake en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en lei na 'n balkon.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is naby gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die DHL-stadion en die dinamiese Hoofstraat met 'n verskeidenheid winkels, kafees, kroeë en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 202 Portswood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 89
Resensies 192
Jaar gelys 2
Ligging
- Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 202 Portswood het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom