2025 @ One Thibault
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 1, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2025 @ One Thibault bied 'n rustige toevlugsoord in Kaapstad. Hierdie moderne woonstel is in die majestueuse Tafelberg se skadu geleë en bied 'n asemrowende uitsig en 'n rustige atmosfeer.
Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Hierdie woonstel het 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Daar is 'n koffiewinkel, wat in die voorportaal op die onderste verdieping geleë is en 'n gimnasium. Gaste kan ook die swembadgeriewe op die dak geniet. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 2025 @ One Thibault sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Long-straat 1, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 1, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom