Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

205 Manor View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir 205 Manor View
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.4/5
Werner L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner L
Gesin met tieners

Uit 10 gee ek die plek 3.

Baie gerieflik en ligging uitstekend. Eienaar of kontakpersoon Linda baie behulpsaam. Probleme was dat die bad se propppe nie seël gehad het nie en moes 'n plan maak. Daar was net 3 brandewynglase en het nog gaan koop. Geen gewone lepels nie, net soplepels. Grootste negatief was dat die hoofslaapkamer se dubbelbed (2 enkelbeddens) totaal en al uitgeslaap is. Dit was nog die slegste nagrus wat ons nog ooit gehad het en het elke oggend met die slegste rugpyn opgestaan. Linne was oud en vol merke en het glad nie skoon gevoel nie. Geen spieël vir die vrou in die hoofslaapkamer nie. Wasmasjien en tuimeldroër was bitter vuil en moes eers dit skoonmaak. Die yskas/vrieskas is baie problematies en die vriesgedeelte wou glad nie vries nie en was 'n probleem vir ons aangesien ons self ys wou maak. Alarm van die vriesgedeelte ook gereeld deur die nag mens wakker gemaak. Ek voel net dat die algemene onderhoud op die woonstel baie tekortgekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

205 Manor View se terugvoer

Thank you for the feedback.

205 Manor View
Obie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Obie P
Saam met vriende

Daar was nie warm water nie die geyser was stukkend. Het eers die volgende dag mense gekry om dit reg te maak.

Sorg asb. dat als werk voor daar gaste ingaan. Daar was 'n klein baba met mense wat diepsee vis gaan vang het wat moes gaan stort by die swembad se stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manus G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manus G
Gesin met klein kinders

Very nice location for family holiday.

Does need a gas braai - that was a big dissatisfaction, because in the photos there was a full gas grill braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

205 Manor View se terugvoer

Hi Manus, thank you for the review.
We have replaced 3 gas braais already.
The skottle and portable mini braai being the only alternative at that stage.

205 Manor View
Celeste W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste W
Gesin met tieners

Ons was gemaklik maar het meer verwag vir die prys in vergelyking met ander woonstelle in die Manor waar ons al gebly het.

Die hoofslaapkamer het slegs blinders. Die losstaande lugverkoeling se pyp lig die blinders op. Vakansietyd wil mens graag bietjie inlê. Die gapings in die blinders het ons vroeg al wakker gemaak. Dit lyk ook onnet. Twee LED liggies in die hoofslaapkamer se badkamer was stukkend. Die DSTV het op kolle ook nie klank gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Gesin met tieners

Wonderlike ligging. Ongelukkig met Covid het die onderhoud agterwee gebly.

Die eenheid se lugversorgers werk nie. Daar is draagbare waterverkoelers, maar in Ballito se humiditeit vererger dit eintlik net die probleem. Ek sou nie midsomer daar wil wees sonder lugversorging nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin F
Gesin met klein kinders

'n Warm, yslose en braailose vakansie.

Op die foto's is daar lugversorging, maar nie een enkele lugversorging werk nie. Die "portable" lugversorging is oneffektief en lawaai. Op die foto's is daar 'n gasbraaier in die eenheid. Daar was geen braaigeriewe in die eenheid. Die vrieskas werk nie. Ons het 'n braai en yslose vakansie gehad. Daar is braaiers onder in die kompleks, maar ongerieflik om af te loop en by die swembad, ten aanskoue van ander gaste te braai. Hierdie eenheid is pragtig, maar die eienaars sal instandhoudingswerk moet begin doen. Die skoonmakers het ook nie veel gedoen nie, die vloere is nie gereeld gewas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Netjies binne, lekker swembad, nie vir buitelug-persoon.

Die beskrywing is nie akkuraat. Daar is geen braai nie. Het die eienaar gekontak en moes my eie gasbraai-plaat koop. Die braaitang is stukkend, het een gekoop. Die broodrooster is half stukkend, die kussingslope was net so vuil terug gepak ná die vorige gaste. Die yskas is stukkend, beep gedurende die aand. Die eienaar se oplossing was om die reset knoppie elke aand 02:00 te druk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

205 Manor View se terugvoer

Thank you for the review, we have been through so many gas braai's I opted for a skottle. However, will take your advice and add on to that. I was not aware of the fridge beeping all the time, temperature drop causes the beep and sometimes the door is not closed properly. A new rubber has been replaced. I will notify cleaning about the pillow cases. Thank you for bringing this to my attention. When the flat is booked back to back sometimes, we don't get to hear about all the issues, like the toaster and braai tong. I was there in March to do a quality control check. Sorry for the inconvenience.

205 Manor View
Elmari D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, modern en skoon.

Ons het heerlik gebly en sal verseker weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

205 Manor View se terugvoer

Thank you for the review.

205 Manor View
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ee3b9c35600d3fa215ca8b8a8542c93d780a01246131c5835e28e5cd35377a698b0f6f2a3fde8a74053c4824b4f0edba0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53199 31.22275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem