Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

206 Dromedaris

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 206 Dromedaris
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Coert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coert V
Saam met vriende

Baie lekker.

Verblyf was gerieflik en baie naby aan die strand. Pragtige uitsig oor die see en strand. 'n Nadeel was dat daar kon meer as 2 rolle toilet papier per badkamer gewees het en ook handeseep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

206 Dromedaris se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Let wel dat hierdie eenheid 'n selfsorg eenheid is en dat ons net voorsiening maak met toilet papier ens vir 1 dag se verblyf.

206 Dromedaris
Jacqueline M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Gesin met klein kinders

Relaxing and blissful.

I loved the apartment and the owner of the place. She’s sweet and very accommodating. I definitely will be going back and would recommend this place to all my friends and family. I love that it’s close to the beach, braai stands close by, and well close to Splash.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Familie van 4, tussen Kersfees en Nuwe Jaar.

Baie lekker gebly, almal was verras oor hoe mooi die plek is (beter as in die fotos's). Perfekte plek geleë, naby alles en baie rustig. Alles is goed ingerig, kombuisware, wasmasjien ens. Pragtige uitsig van die see en die 2de vloer seewindjie is perfek. Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-louise J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie oulike plekkie. Netjies en skoon. Uitsig was awesome!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 180
R1 180 R826
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
R1 180 R826
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
R1 180 R826
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278442d384c3832a53864888424f59a18b1cf34241935f4fb5879720255d0b7ef7901d8a9f1c53d18ba62b551fb534eec7b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R826 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0455933 30.8927383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem