Leisure Bay 207

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Leisure Bay 207 is op die eerste verdieping en kyk uit oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.

Verblyf is beskikbaar in 1 slaapkamer en bied slaapkamer aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n bad en aparte stort. Die oopplan-eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met skuifdeure.

207 Leisure Bay is perfek geleë op die MyCiti-busroete, net 20 minute vanaf die middestad en 15 minute van Century City af. So dit is ideaal vir sakereisiers en vakansiegangers.

Besoek Leisure Bay Restaurant, gaan stap op die strand of ontspan met 'n glasie wyn in jou woonkamer en kyk hoe die son oor die see sak.

Slaapplek

'n Bespreking by Leisure Bay 207 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Bay 207 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 005 R904 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]