+53
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

21@Benade is in Fichardt Park geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dit is minder as 5 minute se ry vanaf die PnP Hipermark, Bobbies Park, Skougronde en Rose Park Hospitaal. Dit is die perfekte verblyfplek vir die moeg reisiger wat op soek is na 'n oornagplek of vir diegene wat 'n bietjie langer wil bly en warm gasvryheid wil geniet.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n privaat ingang en veilige parkering.

Die Universiteit van die Vrystaat, CUT, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall, MediClinic en die Vrystaat Stadion kan almal binne 10 tot 15 minute bereik word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizahn K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en sentraal. Meer as genoeg vir dit wat ons nodig gehad het. Gerieflike slaapplek.
Apr 2026
Martin V
5.0
Short overnight stay, ideal spot and comfortable night. Nice and clean and a kind and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Joey D
5.0
Skoon, rustig en veilig. Die oom wat my ontvang het, was baie vriendelik. Ek het 1 aand oornag en lekker geslaap. Volgende oggend het ek die skoonmake...
Sien meer
Jan 2026
Susan Y
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar bly. Vriendelik, netjies en skoon.
Jan 2026
Pieter D
1.4
Kamer het aandag nodig. Kamer is baie oud en het aandag nodig.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 724

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 @ Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ2dpxbiSmXIApjQTyJinLgbwSazNI09L7HNwm8K7z0qYcYdolZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 529 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang