10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Mrt 2020 tot 30 Nov 2020.
Warner Beach Akkommodasie by 21 Cabanas Del Mar | LekkeSlaap
+33
+33

21 Cabanas Del Mar

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45 , Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

21 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Kingsburgh. Dis teen die kus en net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die area.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir die ander 2 gaste. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel is naby die gemeenskaplike swembaddens en die braai-area. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Cabanas Del Mar sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 21 Cabanas Del Mar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ellcockweg 45 , Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Cabanas Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45 , Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52476f68eb980e464c13997e552b2e0d525b99f95c7bb63770553a78c6f199cbf0e03552f6ea59f3830f63584988694d33c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.092050779743 30.861839152128
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za