Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Ocean Breeze

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir 21 Ocean Breeze
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Millard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millard M
Saam met vriende

It was very nice and relaxing.

The place was nice and cozy, right in front of a beautiful beach. I would definitely consider going back soon. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you
You are welcome anytime.
It was a pleasure having you.

Stay blessed.

21 Ocean Breeze
Edith W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith W
Gesin met tieners

Fantasties.

Heerlik gekuier en baie veilig gevoel. Die eenheid is baie netjies en skoon en the host was awesome. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Edith. Sien jou gou weer. Groete, Die Richters.

21 Ocean Breeze
Dawid V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie lekker, net jammer dat julle ons nie ingelig het dat ons nie daar kan swem in die see nie, julle het ons ook nie ingelig oor waar ons kon heen gaan nie, ons moet maar van strand tot strand ry vir swemplek in die see. Ons kind het siek geword (moontlik van die riool). As ons bewus van die riool sou ons vir seker op 'n ander staduim gegaan het. Verder was als in plek, geen probleem nie, sal weer soontoe gaan as die riool uitgesorteer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Goeie naand Dawid
Ek is so jammer oor die omstandighede wat ons nie beheer oor het nie. Ek het vir jou 'n e-pos gestuur, maar dalk het dit nie deurgekom nie. Ek het geen oproep van julle gekry het nie, toe het ek werklik aangeneem dat julle bewus was, want dit was oral op die nuus. Ek neem verantwoordelikheid dat ek nie tog maar gebel het uit my eie nie , ek respekteer gewoonlilk ons gaste se vakansie tyd. Julle kon my gerus gekontak het. Ek was onder die indruk dat julle gelukkig was.

Jammer weereens. Gesels gerus met my vir ‘n gratis naweek wanneer omstandighede reg is. Jy het my nommer. Ons is trots op ons plekkie en sy mooi ligging. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier sodra eThekwini alles onder beheer het.
Groete Daleen

21 Ocean Breeze
Clinton C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clutter.

Nice in photos. But once there it feels like you are sleeping in someone's personal space. Family photos everywhere, personal item's like shoes, Christmas tree, golf clubs etc. stored in the cupboard where you must hang your clothes in. The kitchen cupboards are so cluttered. It's overwhelming to look for what you need. Gates are all flimsy and rusted, kettle was in a horrific state.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

As already discussed I am at a loss for words. We are always fully booked and always receive 4/5 reviews. All the things you mentioned are there for our guests who appreciates what we offer. We own the property therefore we can decorate according to our taste. What concerns me most is that you only complained the last evening of your stay.If you relayed your concerns on day one I would gladly have refunded you.
Thank you for renting with us.
Blessings

21 Ocean Breeze
Lee-chanty P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-chanty P
Gesin met klein kinders

Very pleasant.

The unit we booked was beautiful, fully equipped with everything we needed, it's safe, clean, comfortable and close the the beach. Felt like home. thank you Daleen for a wonderful accommodation. We will definitely recommend and book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Such a pleasure!
Please visit soon .
Daleen

21 Ocean Breeze
Susie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die strand.

Klein, maar gesellig met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Susie,
Dit was ‘n plesier om jul te huisves.
Kom kuier gou weer.

21 Ocean Breeze
Anntjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anntjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie aangenaam en die see-uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

So bly jul het dit geniet.
Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Susan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Gesin met tieners

Enjoyed the view.

The accommodation was nicely done. Hardly space to prepare meals though, too much clutter in kitchen area and cupboards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for booking with us.
Glad you enjoyed the view.

21 Ocean Breeze
Esme C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C
Gesin met klein kinders

Heerlik om so op die see uit te kyk.

Pragtige woonstel, veilig, baie Afrikaanse gaste om ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Esmé
Ek is so bly jul het dit geniet! Enige tyd weer welkom.
Mooi bly!
Daleen

21 Ocean Breeze
Mariette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met tieners

Heerlike, vinnige vakansie.

Baie dankie Daleen, julle plekkie is uitstekend ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Stapafstand vanaf die strand en baie gemaklik. Ons het dit geniet om vroegoggend met 'n lekker beker koffie op die patio te sit en die uitsig te geniet. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Ek is so bly dat jul dit geniet het altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Daleen.

21 Ocean Breeze
Christo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging

Die plek is klein, maar netjies en jy't niks meer as dit nodig nie. Die plek is 'n hekkie weg van die hoofstrand. Wees ook bewus dat dit in 'n kompleks is en die eenhede is teenaan mekaar. As jy totale privaatheid wil hê, is die plek dalk nie vir jou nie. Ons het wel lekker gebly. Die eienaar is vriendelik en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

So bly dat jul dit geniet het
Altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Juanita H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H
Gesin met tieners

Baie dankie vir die gebruik van jul pragtige plekkie, Daleen. Ons het dit so baie geniet en sal beslis weer hier tuisgaan.

Amazing plek en uitsig. Plek is goed toegerus met als wat mens nodig het en nog meer. Ligging en view is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Juanita
Baie bly dat jul dit geniet het in hierdie deurmekaar tyd! Altyd welkom ‘n volgende keer.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Peet P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Peet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die unit is ongelooflik geclutter jy kan nie beweeg in die plek nie.

Daar is baie kaste, maar alles is vol van die eienaar se persoonlike goed. Daar is byna geen pakplek nie alhoewel daar way te veel kaste is. As jy met 'n enkel tas kom sal die plek ideaal wees. Die stoep se vibe is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Peet
Jammer dat jy so oor ons woning voel. Die spasie is klein en die kaste vol goed is daar om dit vir ons gaste gerieflik te maak om so min as moontlik saam te bring. Daar is selfs strand toebehore, addisionele braais en als wat jy in ‘n kombuis kan nodig kry.
Clutter is jou persoonlike opinie en smaak, ons hou nie almal van oop spasies sonder dekor nie. Vir my gee dit warmte en persoonlike ambiance.
Dankie vir jou opinie.
Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Duncan Stuart G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan Stuart G
Besigheidsreis

Geen klagtes.

Geen probleme nie, dankie, alles was honderd persent. Alles reg dankie. Al wat ek kan sê is die WiFi het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie Duncan
Ons het nie wi-fi in ons kompleks nie.Soos reeds genoem.
Groete
Daleen Richter

21 Ocean Breeze
Mandie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

View was awesome unit perfect for a getaway.

This place was really nice. Had everything we needed. The view for the unit was awesome we had the pleasure of watching the wales from our unit. The braai areas was very neat and clean. The unit it self was clean and the staff very helpful. We had a very nice romantic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Mandie,

Baie dankie vir die pragtige terug voer.
So bly jul het dit geniet.Hoop om jul gou weer te huisves!
Ek is jaloers oor die walvisse !!

Groete,
Daleen

21 Ocean Breeze
Melanda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanda V
Gesin met tieners

Mooi skoon en baie gerieflik.

Diens was perfek. Die ligging is uitstekend en ek sal dit gerus aanbeveel vir 'n gesin van 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Melanda
Dit was ‘n voorreg om jul te kon huisves.Dankie vir jul geduld met DSTV.

21 Ocean Breeze
Natasja K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja K

Baie dankie vir 'n aangename Paasnaweek in hierdie eenheid. Alle geriewe is beskikbaar.

Eenheid goed ingerig. baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Natasja
Dit was ‘n voorreg om jul te kon huisves.
Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Francois B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die netheid en geriewe van 21 Ocean Breeze.

Ons sal 21 Ocean Breeze aanbeveel vir die netheid, geriewe en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Dit was ‘n voorreg om jul as gaste te hê. Baie dankie ook vir jou hulp.

Groete
Daleen

21 Ocean Breeze
Walter C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter C
Gesin met klein kinders

Could do with a children's play area.

Would like to have known from start there are no bedrooms, parking a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 Ocean Breeze se terugvoer

Good day,

It is very clear in the description that our unit is a bachelors unit, open plan with no separate rooms. Sorry, you missed the info.

Thank you for booking with us.

21 Ocean Breeze
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgfn48HpBbOO8ywKvj2pwFZlHSq6XRv6qlFsVQ6KRgGuHzLjDX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 47 Ellcock Road 21 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.093270647008 30.861599712128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem