LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+76
Gastehuis in Fichardt Park

21 On Coetzee   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Die gastehuis is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar vir 37 gaste in 16 en suite-eenhede. Alle eenhede het DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n tuin en veilige parkeerplek.

Hier sal gaste tuis voel by 'n instansie in 'n veilige buurt wat fokus op gasvryheid en aandag aan detail skenk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 256 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sonja S
Saam met lewensmaat
5.0
Báie lekker gebly. Veilig gevoel. 10/10. Sien sterre.
Jul 2026
Gideon F
5.0
Oornag plek net die beste. Kamer waarin ons gebly het, was ruim gewees. Groot pluspunt vir ons. Dit was regtig lekker om in Dakar te bly.
Jun 2026
Marwaan D
Besigheidsreis
5.0
Very hospitable. Place has everything you need, it is very clean, very neat, very comfortable and the host went out of their way to ass...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Chris R
5.0
Thank you for your good service. Will definitely book next time again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Hanlizette T
Gesin met tieners
5.0
Netjies en veilig. Netjiese, skoon verblyf. Het net een aand oorgeslaap. Veilige omgewing. Het definitief voldoen aan wat ons nodig gehad het vir die ...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 256

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 256 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737