21 Sunbird
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
21 Sunbird is in die bekoorlike kusdorpie Yzerfontein geleë en is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die boonste verdieping het 3 slaapkamers en 'n sitarea wat na 'n balkonterras lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n pragtige see-uitsig en een slaapkamer lei na 'n privaat balkon. WiFi is beskikbaar.
Die grondverdieping beskik oor 'n oopplan-leefarea en bied 'n pragtige see-uitsig vanaf die sitarea met 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea beskik verder oor 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n aparte opwasarea. Die huis is rolstoelvriendelik en het 'n hysbak in die leefarea wat toegang tot die boonste slaapkamers bied. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
21 Sunbird is naby winkels en restaurante en net 1,7 km vanaf die strand en is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Machè Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Sunbird-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 Sunbird het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap