Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Waters Edge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 21 Waters Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Besigheidsreis

Uitstekend.

Wonderlike verblyf. Uitstekende uitsig. Loop afstand vanaf winkels, restaurante, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine J
Gesin met tieners

Idiale gesinsvakansie, was baie lekker en woonstel baie netjies.

Baie lekker gebly, woonstel is baie netjies en alles wat jy nodig het om jou verblyf te vergemaklik, is daar. Uitsig fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig.

Baie netjies skoon als wat jy in 'n wegbreek wil hê. Baie privaat en genoeg restaurante binne 1 km van Waters Edge af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie B
Gesin met klein kinders

Awesome view.

Sunsets is amazing in Melkbosstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent for a relaxing getaway.

Just as pictures described. What a wonderful place. Value for your money. Nice, calm and relaxing vibe. Would go back there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecily C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily C
Saam met vriende

Beautiful, relaxing and awesome service.

Had best weekend away with my sisters. Awesome apartment with stunning view and a friendly and helpful Andy. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig. Baie goed geleë. Baie mooi plekkie. Netjies en al die toerusting in die huis is van topgehalte.

Daar is 'n baie mooi wandelpad langs die see na al die restaurante. Die plekkie het die mooiste uitsig. En alles binne was mooi en van topgehalte. Sal dit vir enige een aanbeveel. Ons het heerlike gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Beste vakansie huis in Melkbosstrand.

Netjiese, ruim huisie met die mooiste see-uitsig. Die huisie is volledig toegerus, jy hoef niks saam te neem nie, wat baie in ons geval gehelp het. Die eienaar van die plekkie is verskriklik oulik. Sy gaan uit haar pad om jou vakansie vir jou lekker en gemaklik te maak, sover moontlik. Ons het baie gemaklik en gerieflik gebly en sal 21 Waters Edge 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan, Waters Edge Eenheid 21, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b4bf2a7402444e31329c09bc75c67f7822519a32f1a38ed175b8b9255245210111229f5e805fc56efd2b16ca084fe8ca26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1st Avenue Unit 21 Waters Edge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.731799926778 18.435820151051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem