21 Waters Edge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1ste Laan, Waters Edge Eenheid 21, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Waters Edge-kompleks op die punt van Melkbosstrand en dit bied 'n uitsig oor die Moederstad, die see en Robbeneiland. Gaste kan lekker ontspan met die klank van die branders in die agtergrond.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n vyfde gas. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n Weber en gaste kan daarvan gebruik maak terwyl hulle die sonsondergang en 'n drankie geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 21 Waters Edge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 2
Ligging
- 1ste Laan, Waters Edge Eenheid 21, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 Waters Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1ste Laan, Waters Edge Eenheid 21, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom