Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

213 Magers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Highlanders-laan 213, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

213 Magers bied knus oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel wat op die Magersfontein Memorial Golf Estate, net 30 minute buite Kimberley, geleë is. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n vinnige wegbreek soek.

Verblyf word in 2 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangend van gaste se voorkeur. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie en 'n waaier in. Gaste kan die natuurlike atmosfeer van die landgoed geniet en 'n potjie gholf speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Highlanders-laan 213, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Highlanders-laan 213, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf184e08dacc105c6be1987f6458bdda60871ac41dcfd62c0473044010036901ae1872b78197209e853a7ebe43d9c1888baf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 213 The Highlanders Avenue Magersfontein Memorial Golf Estate 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.022674569669 24.64962833184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem