LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 214 on 10th Street - V41 | LekkeSlaap
+21

214 on 10th Street - V41

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

214 on 10th Street - V41 is 'n selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf die land of per boot. Hermanus se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk flora en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir altesaam 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die vyfde kamer het ook 'n dubbelbed.

Die selfsorgkombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kuierkamer met tafeltennis, 'n sokkertafel en 'n TV.

Die huis het 'n pragtige omheinde tuin met 'n klimraam, braai-area en 'n swembad. Oorgenoeg parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 214 on 10th Street - V41 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 10de Straat 214, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZDVlNDI1LTBiZTUtNDA4Mi04ZTM1LWNjYWFkNDhlNDc5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 8) 214 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41176 19.289072
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!