22 Drostdy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

22 Drostdy in Panorama, ’n voorstad van Kaapstad en dis slegs 300 m vanaf die Panorama Mediese Sentrum.

Die kamer het ’n dubbelbed en oopplan-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese breekware. Vars linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi. Let wel dat daar nie 'n TV is nie.

Die kamer lei na ’n houtdek met sitplek buite en ’n uitsig op Tafelberg in die verte.

Slaapplek

'n Bespreking by 22 Drostdy sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 Drostdy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za