Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Door on Royal

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Red Door on Royal is 'n vakansiehuis in Riebeek-Kasteel, wat bekend is vir sy wyn en olyfolie. Die verblyf is naby koffiewinkels en restaurante in die area.

Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer lei na die privaat binnehof.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 etenstafels waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n rusbank, losstaande kaggel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis veselinterent is ook beskikbaar. 'n Omsetter verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie. Sekere toestelle kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie: die oond, ketel, mikrogolfoond, Airfryer, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die stapeldeure lei na die beskutte stoep met meubels en braaigeriewe. Die trappe lei na die privaat binnehof met sonstoele en 'n swembad waar gaste kan ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Door on Royal sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebc638e3321b698c754dac7699b841be827e00bc1cf151d9ab59c887785e3fcbdcccaa24cdf29f49de09e3fdb712e092693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 Royal Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385264336139 18.898114877281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem