Umhlanga Akkommodasie by 22 Sea Lodge | LekkeSlaap
+27

22 Sea Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge 22, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

22 Sea Lodge is 'n lieflike, gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met 'n see-aansig wat in 'n kompleks in Lagoon-rylaan in Umhlanga geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en promenade.

Die woonstel het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers met 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n sitarea met 'n TV en DStv Premium.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie, daar is onderdakparkeerplek vir die woonstel en gaste kan gerus ook die kompleks se swembad en braaigeriewe benut. Gaste kan gaan stap in Umhlanga en restaurante, kroeë en winkelsentrums besoek. Gateway Winkelsentrum is net 5 minute se ry ver en King Shaka Internasionale Lughawe is net 15 minute se ry hiervandaan.

Let asb. daarop dat die woonstel voor die inklokdatum en na die uitklokdatum skoongemaak word.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Sea Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 22 Sea Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge 22, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 22 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge 22, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcJw50y31b5wSDnHZyly2vUNhkELm2ifdYLx9Tqrhuqdxk6BXET?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 28 Lagoon Drive 22 Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -29.721809916262 31.088263233135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za