LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 22 Virginia Cottage | LekkeSlaap
+23

22 Virginia Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

22 Virginia Cottage is 'n swembadkothuis op die eienaar se perseel in Vredehoek, Kaapstad. Vredehoek is in die middestad teen die hange van Tafelberg tussen Devil's Peak-landgoed en Oranjezicht geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Google TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n privaat tuin met 'n tafel en braaigeriewe. Daar is ook 'n ontspanningsarea by die swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Virginia Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 22 Virginia Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 Virginia Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkopCoVgFFDU00az7ioPZDFyYNRXdB9egFdAQdd9yKXPJPPmWih?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 22 Virginia Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.936128646349 18.419774408318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!