226 On Bath
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-laan 72, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
226 On Bath is 'n lieflike selfsorgeenheid in die Capital on Bath Apartment Hotel in Rosebank. Dit is lekker sentraal geleë en ideal vir oornagverblyf.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Lessenaar en 'n TV is ook beskikbaar. Buite die eenheid is daar 'n klein balkon wat die ideale plek is vir 'n koppie koffie soggens.
Die hotel se fiksheidsentrum bied 'n uitsig oor die buiteswembad en het 'n moderne gimnasium waar gaste kan oefen, of hulle kan by die koffiewinkel op die perseel gaan inloer. Veilige en gratis parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bath-laan 72, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-laan 72, Rosebank, 2196, Gauteng