Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Rhap-Sea-D

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinsbankstraat 226, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bohemian Rhap-Sea-D is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspanning in 'n stil omgewing naby die strand.

Dié huis op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 die slaapkamers is het koningingrootte-beddens. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stort en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n groot etenstafel. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n oop dek aan die agterkant met 'n uitsig oor die tuin en 'n onderdakvoorstoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, Oubaai Gholflandgoed en George met geriewe soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Bohemian Rhap-Sea-D sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Skuinsbankstraat 226, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinsbankstraat 226, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f0ca0f5666f71ad673f59d8edce67d0c4f402fd5a2f838e1a5fa78142d6960caf2dd1b20cbc27097f75adc16a0e90d16e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 226 Skuinsbank Street Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.051295627378 22.397314980735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem