228 The Breakers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

228 The Breakers is 'n woonstel op die tweede verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, sowel as 'n swembad en glyplanke vir kinders, 'n klimraam, 'n trampolien, braaigeriewe, 'n munt-wassery, en Harry's Restaurant is op die perseel geleë. Daar is ook direkte toegang na die strand vanaf die hotel.

228 The Breakers het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. In die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as groot skuifraamvensters sodat die uitsig ten volle benut kan word.

'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar, sowel as 'n aantal beperkte oop parkeerplekke.

Slaapplek

'n Bespreking by 228 The Breakers sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 228 The Breakers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 118 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za