Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scarborough Beach Family Bungalows

Selfsorg
Beach Baby Bungalow
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak is beide in 'n pragtig-opgeknapte aluminium-karavaan. Die unieke opstel bied direkte toegang tot die leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n sentrale eiland waar gaste kan kook en eet. Buite is daar onderdakbraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is welkom om beide Beach Baby Bungalow en Beach Family Bungalow saam te bespreek vir groter groepe.

Die minimum besprekingsouderdom is 25 jaar oud.

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Rook in die verblyf is verbode.

Gaste moet teen 23:00 stil wees.

Gaste sal vir breekskade verantwoordelik gehou word, rapporteer asb. enige skade aan die eiendomsbestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Family Bungalow
Vanaf
Vanaf R4 400
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bungalow het 'n unieke bekoorlikheid met 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis-eetarea met konsertinadeure wat na 'n sondek lei. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en genoeg eetgerei en breekware toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n gesinsbadkamer naby. Die tweede slaapkamer en stapelbedkamer skakel aan mekaar en is ideaal vir gesinne met kinders. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n groot staalbad in die gesinsbadkamer en 'n privaat buitestort tussen die bome.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is welkom om beide Beach Baby Bungalow en Beach Family Bungalow saam te bespreek vir groter groepe.

Die minimum besprekingsouderdom is 25 jaar oud.

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Rook in die verblyf is verbode.

Gaste moet teen 23:00 stil wees.

Gaste sal vir breekskade verantwoordelik gehou word, rapporteer asb. enige skade aan die eiendomsbestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41a2e1e6d5ddb913bb08daf0dbd81d3ae0a110c028fdc63be61dc5220c0ac66b447f18eb46096a3cd34b9701d6cd0c66de1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 23 Egret Street Scarborough 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.198572095056 18.375027231877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem