+154
Selfsorg in Scarborough

Scarborough Beach Bungalows

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie rustieke strandbungalow is naby die natuur geleë. Gaste met allergieë of wat immuunonderdruk is, mag die omgewing ongeskik vind.

Gaste kan die Gesinsbungalow en Gastebungalow saam bespreek vir groter groepe.

Die Gesinsbungalow bied slaapplek vir 6 gaste, beperk tot 4 volwassenes, aangesien die derde slaapkamer 'n aangrensende stapelbedkamer is.

Die Gastebungalow bied slaapplek vir 2 gaste.

'n Ekstra slaapbank is beskikbaar op spesiale versoek.

Troeteldiere word op versoek toegelaat en moet vooraf gereël word.

Die minimum besprekingsouderdom is 25 jaar.

Stiltye is tussen 20:00 en 8:00.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Geen rook, vaping of e-sigarettegebruik word binne die eiendom toegelaat nie.

Gaste word versoek om hul eie braairooster en vuurmaakhout saam te bring. Terwyl 'n braaigeriewe voorsien word, kan 'n skoon rooster of 'n konstante voorraad hout nie gewaarborg word nie.

Wees verantwoordelik wanneer u die braai/BBQ gebruik en maak seker dat vure en kole na gebruik geblus word.

Sluit deure en vensters toe wanneer u vertrek, aangesien bobbejane algemeen in die omgewing is.

Hou die tuin vry van voertuie vir die veiligheid van kinders, troeteldiere en wildlewe.

Parkeerplek buite die straat is beskikbaar vir een voertuig; bykomende parkering is op straat op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 188
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Egret Street, Scarborough, Cape Town, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53545d5c6861cfcbd4ac57d48c599e73b83ec48a6d014a2aadb16c17c69e2da79380c75caa3aca0071cc5be6913419f3e7a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 188 per nag, vir 2 mense 32 Egret Street Scarborough 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.198572095056 18.375027231877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang