LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 23 on Clifton | LekkeSlaap
+29

23 on Clifton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonweg 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes.

Die gastesuite het 'n privaat ingang en beskik oor 2 skakelkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers het 'n tussendeur. Die badkamer het 'n stort.

Die eenheid het ook 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Die eenheid het 'n klein patio-area en Weber-ketelbraaigeriewe.

Gaste kan van die swembad op die eiendom gebruik maak en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 on Clifton sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 23 on Clifton
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Cliftonweg 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 23 on Clifton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonweg 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqojmBsKTuaASG0zsz0JPWh0WAry0XWbOqsd2QrneI4YBW499P0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 23 Clifton Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.577927017731 30.357403323908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!