Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Wawiel Gastehuis

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Vanaf R600 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 Wawiel Gastehuis is op 'n sekuriteitslandgoed 2 km buite Orkney. Die kompleks is op die oewer van die Vaalrivier en bied gaste 'n rustige verblyf omring deur die natuur.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat braai-area, 'n buite-eetarea, 'n swaaibank en 'n boomhuis. Gaste het ook toegang tot die onderdak-kuierarea met 'n etenstafel, stoele en 'n gemeenskaplike, verhitte swembad en gimnasium.

Die eenheid is met 'n rugsteunkragstelsel toegerus en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Aktiwiteite en besienswaardighede in Orkney sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, die Orkney Gholfklub en die Barberspan Bird Sanctuary in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 23 Wawiel Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Gaste dink 23 Wawiel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Orkney Noordwes
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem