24 Fifth Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
24 Fifth Holiday Home bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van Kleinmond. Die huis se dekor het 'n pragtige vintage-styl en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die Kaapse Skiereiland aangesien die strand en strandmeer net sowat 250 m ver is.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die huis het ook 'n binnebraai wat ideaal is vir winteraande en buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek. Veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by 24 Fifth Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rozanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- 5de Laan 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink 24 Fifth Holiday Home het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom