24 Onvrey Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Almone P - Jun 2024
Algehele gradering
Lekkerste kuier.
Nadine S - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike personeel, puik diens en die kos was baie lekker.
Abraham (abri) V - Feb 2024
Algehele gradering
Great value.
Piet K - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, skoon, gasvry.
24 Onvrey Guest House se terugvoer
Good day Piet Kleynhans.
Thank you for the review posted online.
We are glad you had a comfortable stay with us.
We look forward to hosting you again in the future, all the best.
Regards,
Reservations
Drika P - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommended with friendly and professional service.
Jan A - Jun 2023
Algehele gradering
Stil, gemaklik en gerieflik!
Gusta K - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Netjiese skoon kamer.
Elna V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies,veilig en vriendelike diens.
Beatrix D - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Pragtige plek. Wonderlike diens en heerlike ontbyt.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Earl B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik en baie veilig.
Ina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, sentraal en gerieflik.
Renette N - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lana V - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly staff and well located.
Naas B - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Natasja R - Des 2019
Algehele gradering
Kalm, rustig en goeie rus!
Melani L - Sep 2019
Algehele gradering
Betroubaar, altyd dieselfde, jy weet wat jy gaan kry, ek bly net hier in Boksburg.
24 Onvrey Guest House se terugvoer
Good day Melani,
We appreciate your feedback, thank you very much.
Andre L - Aug 2019
Algehele gradering
Ideaal geleë in 'n rustige buurt ten spyte van verskeie hoofpaaie naby.
Melani L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker, kan oor niks kla nie.
Francois P - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Karen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Nicolene E - Feb 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf. Skoon en netjies.
Shona A - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Dawie L - Nov 2018
Algehele gradering
Ek het meer verwag vir 'n 4-ster.
Lees meerNico F - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut netjies, skoon en baie gerieflik.
Cindy E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie besonders mooi en gasvry.
Anton B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, netjies en baie vriendeklike diens.
Natasja R - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Estelle T - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en vriendelike eienaar. Eers laat die aand ingeboek. Dankie!
Elané V - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflike en mooi kamers met heerlike kos.
Mariette V - Sep 2017
Algehele gradering
Nie goed nie.
24 Onvrey Guest House se terugvoer
Dear Mariette,
Thank you for staying with us, we appreciate your feedback.
Only 2 rooms, the non-garden view rooms on the entire property are designed with a thin wall. The other remaining rooms on the property has proper, thick walling which we showed you when you arrived to choose from.
We look forward to hosting you again in future into our different rooms with a garden view, upstairs balcony view or ground-floor garden view.
Best regards,
24 on Vrey - management
Seriska M - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en vriendelik en veilig.
Warren D - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en baie gemaklik.
Freddie V - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Abrian D - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Elmari M - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Almarie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Simone V - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gesellige, netjiese plekkie, ons het lekker geslaap.
Cecilia G - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig, skoon en gasvry.
Nicolene H - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was so verfrissend!
Marna D - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Johan D - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflike kamer met vriendelike personeel, muskiete het gepla.
Dalene O - Mrt 2016
Algehele gradering
Relaxing place to stay.
Mariana N - Mrt 2016
Algehele gradering
Die mense was baie gasvry en behulpsaam en alles was baie netjies en skoon.
Jan G - Jul 2015
Algehele gradering
Friendly staff and the perfect place to stay.
Christa V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie dankie, waardeer diens.
Marelize L - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Johan V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangename plek om by te bly.
Driekie M - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf naby aan Oliver Tambo lughawe, word hoogs aanbeveel!
Sipho K - Mrt 2014
Algehele gradering
Our stay @ 24 on vrey was good
Erika E - Feb 2014
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld!
Veronica P - Des 2013
Algehele gradering
Very pleasant , peaceful place with a wonderful host!
Cherie S - Nov 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Theo S - Okt 2013
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter gevra het nie - baie lekker en baie dankie!
Jaco P - Okt 2013
Algehele gradering
Skoon en netjiese beddegoed en kamer.
Ursia V - Okt 2013
Algehele gradering
Very neat and nice but still few things need attention.
Robert R - Jul 2013
Algehele gradering
Nice and affordable
Jabu K - Mrt 2013
Algehele gradering
Nice, quiet and relaxing
Lucy S - Feb 2013
Algehele gradering
Very good value for money with personalised service
Elize V - Feb 2013
Algehele gradering
Felt like home away from home ;-)
Erica H - Des 2012
Algehele gradering
Friendly, personal, huge rooms and great service.
Given N - Nov 2012
Algehele gradering
Catered for our needs
Marlene L - Sep 2012
Algehele gradering
An awesome experience!
Chris J - Jun 2012
Algehele gradering
Very nice overall - geyser and front gate was a bit frustrating.
Trevor W - Jan 2012
Algehele gradering
Very affordable comfortable hotel
Nick N - Okt 2011
Algehele gradering
Simply the best
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrey-straat 24, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng