Suidelike Voorstede Akkommodasie by 24 The Cottage | LekkeSlaap
+20

24 The Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tynemouthstraat 24, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 The Cottage is 'n semi-losstaande kothuis met selfsorggeriewe op die eienaar se perseel in Plumstead, 'n stil voorstad van Kaapstad.

Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. En daar is 'n yskas, wasbak, vierplaatstoof en oond, broodrooster, mikrogolf, potte, eetgerei en breekware in die kombuis.

Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 4, en die sitkamertjie lei na die tuintjie. Daar is ook 'n klein enkelmotorafdak. Die eienaar bly langsaan en is beskikbaar vir hulp en advies.
24 The Cottage is lekker naby die treinstasie en 'n Spar.

Slaapplek

’n Bespreking by 24 The Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 24 The Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tynemouthstraat 24, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tynemouthstraat 24, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZdTsBXDBa29HkoRGU0isejmO0LTioC4vVrke9MIUEE1pignkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Tynemouth Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.017031131507 18.482800573111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za