25 Visvanger

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n standaard skoonmaakfooi per verblyf, wat die skoonmaak by die vertrek en die was van linne dek. Enige bykomende skoonmaak wat benodig word, of enige skade, breekskade of vlekke aan beddegoed of handdoeke, sal van die skadedeposito afgetrek word. Gaste word verwag om die eenheid in dieselfde skoon en netjiese toestand te laat as waarin dit by inklok gevind is.

Betaling van die deposito dui op aanvaarding van alle huis- en troeteldierreëls.

Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie.

Rook is streng verbode op die perseel.

Partytjies word nie toegelaat nie, en harde musiek word te eniger tyd nie toegelaat nie.

Elke eenheid laat 'n maksimum van 6 gaste toe, insluitend beide volwassenes en kinders. Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal is, mag die eenheid beset. Enige bykomende gaste sal die toepaslike tarief per persoon per nag gehef word.

Laat uitklok sal 'n bykomende fooi tot gevolg hê.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA988fb52b8e7e69f49f2b788c8d0651fd8c21c431727315a1f09f9445c54800907391fb7d46bd0773a78e62fb0d999636a68d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 25 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.8076791 17.8990929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang