256 on Lincoln
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lincoln-laan 256, Blackrock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
256 on Lincoln is 'n lieflike tuinkothuis op die eienaar se eiendom in die hartjie van Port Edward en dit is ideaal vir 'n klein gesin. Dié kothuis is omhein om honde veilig te hou terwyl hulle buite speel.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank wat vir 2 kinders geskik is. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het ook bordspeletjies en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n sleepwa is ook beskikbaar. Die kothuis is sowat 1 km vanaf die strand, sowat 100 m vanaf Port Edward Buiteklub en 5 km vanaf Wild Coast Casino geleë
Slaapplek
’n Bespreking by 256 on Lincoln sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Lincoln-laan 256, Blackrock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 256 on Lincoln het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lincoln-laan 256, Blackrock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom