Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

259 On Beach

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elvira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 259 On Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Caro W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to stay for a small group of 1-3 people with all you need nearby.

My partner and I had a great and comfortable time staying here. The hostess is extremely kind and helpful, making sure we had everything we need. The apartment is very cosy and has everything you would need for your stay. Everything is just a walk away, the sea view is beautiful and the shops and restaurants are just in the streets above and below. Perfect for anyone who wants to comfortably explore the area from Sea Point to V&A Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hi Caro, thank you so much for the great review! Your kind words are much appreciated. Best wishes. Vanessa and Elvira

259 On Beach
Sanet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Enkelreisiger

Good.

Comfortable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hi Sanet, we are happy to hear you enjoyed your stay at our place. Thank you for the positive review. Best wishes, Vanessa and Elvira.

259 On Beach
Xanthe B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanthe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, puik diens en stap-afstand van baie aantrekkings in Seepunt.

Het vreeslik baie moeite gedoen om my man en ek te huisves vir 'n paar dae terwyl ons die Kaap verken het. Dis 'n pragtig eenvoudige plekkie met al die fasiliteite wat jy kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hello Xanthe, dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ons waardeer die mooi resensie, baie dankie. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves met julle volgende besoek aan die Kaap.
Groete
Vanessa en Elvira

259 On Beach
Danie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en Vanessa is 'n ster duisend.

Vanessa was uiters behulpsaam om vir my parkering binne in die perseel te reel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hi Danie. Dit was 'n plesier om tot hulp te wees en sodoende julle verblyf kommervry en aangenaam te maak. Ek waardeer jou mooi resensie en die 'ster-status', baie dankie. Vriendelike groete

259 On Beach
Shirley C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well equipped, perfect location, good host.

Amazing location. Close to anything you need including the hop on hop off bus! Hostess is excellent and the apartment is well equipped. Close to the beach and a view of the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Dear Shirley, your positive feedback means a lot to us. We are happy to hear you have enjoyed your stay at our place. Thank you and best wishes.

259 On Beach
Yasmin K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin K
Gesin met klein kinders

Neat apartment.

Fantastic stay. Very neat apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Dear Yasmin, your positive feedback means a lot to us. Thank you so much. Take care and stay blessed.

259 On Beach
Simone V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met vriende

Had so much fun.

Was a wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Dear Simone, we appreciate your positive feedback. Thank you so much. Best wishes for 2024.

259 On Beach
Lize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek!

Ek en my man het vir 'n naweek weggebreek van die plaas vir ons huweliksherdenking. Ons het heerlik gekuier, was baie beïndruk met die woonstel en sal dit enige tyd weer wil doen. Hoogs aan te beveel! Ons is volgende jaar weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Geseënde Kersgety vir jou, Lize. Ons waardeer jou positiewe resensie, baie dankie. Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete, Elvira en Vanessa

259 On Beach
Soppari B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soppari B
Saam met vriende

Fine.

Everything was beautiful, close to the bus tour stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hi Bharath, thank you for the positive review. We are happy that you enjoyed your stay. Take care, Vanessa and Elvira

259 On Beach
Martie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, bekostigbaar en baie sentraal geleë, met 'n bietjie seeuitsig.

Ons verblyf was heerlik, stapafstand na nodige winkels, rooibus stop baie naby om besienswaardighede te besoek. Skoon en netjies. Dankie vir die nodige koffie, tee, suiker, water en selfs beskuit om mee te begin. Ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Hallo Martie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit ontsettend baie. Ons sien daarna uit om u weer te huisves. Geseënde Kerswense vir u. Groete, Elvira en Vanessa

259 On Beach
Ulrich K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ulrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Ons het lekker gebly en sal weer terugkom. Baie dankie, Elvira en Vanessa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 On Beach se terugvoer

Ulrich, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Laat weet ons hoe om die waarde vir die geld te verhoog en sodoende die duur van u en toekomstige gaste se verblyf uitsonderlik te maak.
Groete
Vanessa en Elvira

259 On Beach
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f2736d2375bf998d19278868af3aa73b05d24ac4cf1425868db3368ffa7f50fb0f9f9bb83e681aa29d846bbd1c7f482f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Worcester Road Unit 42 259 On Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.915731923796 18.387245864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem