Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

259 On Beach

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

259 On Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n vakansie by die see, aangesien die woonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig spog.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks is stapafstand vanaf die gewilde Seepunt-promenade asook plaaslike winkels, restaurante, kroeë en koffiewinkels. Ander besienswaardighede sluit Kampsbaai, Clifton, die V&A Waterfront, die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (CTICC), Kaapstad-middestad, Tafelberg, Seinheuwel en Leeukop in.

Daar is geen parkering op die perseel nie, maar gaste kan in die straat voor die woonstelkompleks parkeer. Die area word egter deurgaans beveilig deur verkeerspolisie, sekuriteitsbeamptes en buurtwagdienste.

Slaapplek

’n Bespreking by 259 On Beach sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 259 On Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elvira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 259 On Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f2736d2375bf998d19278868af3aa73b05d24ac4cf1425868db3368ffa7f50fb0f9f9bb83e681aa29d846bbd1c7f482f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Worcester Road Unit 42 259 On Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.915731923796 18.387245864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem