Umdloti Akkommodasie by 26 Isikhulu | LekkeSlaap
+21
+21

26 Isikhulu

Selfsorg
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

26 Isikhulu is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti, 'n klein oorddorp aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Met subtropiese weer en die warm Indiese Oseaan se water, is die Noordkus heel jaar 'n uitstekende vakansiebestemming.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n ongerepte uitsig oor die see. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 Isikhulu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • North Beach-weg 53, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA444a9fd22081e9e5e4e609ea5f6c9a2a337d75b76d3ebec391d151ed519bc6164ceca27c15d7cc039a77fb7dae419cd18379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 53 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.65945 31.12392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za