26 on Chopin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
26 on Chopin is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel teen die eienaar se hoofhuis in Van der Hoff Park in Potchefstroom. Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste.
Die woonstel is met lugversorging toegerus en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Die sitarea het 'n rusbank, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die woonstel is gerieflik naby die Noordwes Universiteit, Mooiriver Mall en die internasionale krieketstadion geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink 26 on Chopin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van der Hoff Park Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom