Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Greenway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 26 on Greenway
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Corne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corne B
Gesin met tieners

Redelik.

Die eenheid verskaf die basiese. Daar was elektrisiteit, warm water en slaapplek, asook koffiesakkies, 'n klein boksie melk, skottelgoedseep, seep in die badkamers. Ons het 'n uitstekende agent gehad wat probleme vir ons uitgesorteer het, maar ideaal gesproke sou ek die verblyf probleemvry wou begin. Met aankoms het die hoofslaapkamer 'n dubbelbed gehad, nie 'n koningingrootte soos op die website nie, en die ander 2 kamers het elk dubbelbeddens gehad, terwyl die een 2 enkelbeddens moes gehad het. Dit het vir 'n ongerieflike eerste aand gemaak. Die agent, Jonathan, het wel die beddens alles uitgesorteer die volgende dag en alle komplimente aan hom t.o.v. beskikbaarheid en kommunikasie. Daar was verskeie ander klein aspekte wat nie vlot verloop het nie - die yskas was nie aan toe ons gearriveer het nie, ons het baie gesukkel om die TV aan die werk te kry, daar was nie 'n TV remote nie, so ons het uiteindelik agter die TV plek gekry om dit aan te sit. Die TV het 'n smart box, maar die remote van die smart box se batterye was pap. T.o.v. kosmaakgeriewe kort daar minstens een of twee groter skerp messe om bv. rou vleis mee te kan sny. Buite is 'n lekker stoep met tafel, maar die een bank en stoel is half stukkend. Die sitkamer het na rook geruik van die kaggel, wat seker te verwagte moet wees. Ons het ook op ons voorlaaste dag 'n vreemde besoek gekry van iemand wat gesê het hulle is 'n housekeeper en toiletpapier kom kry het uit 'n toegesluite kas waarvoor hulle 'n sleutel gehad het. Ietwat eienaardig want die eenheid bied nie housekeeping dienste tydens verblyf nie, en ons moes ons eie ekstra toiletpapier koop vir die duur van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan., Greenway Woods 26, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531f28e8d78d4d7b6826a9051fc346e554a570629b577525ddbf03f47b94f55c5d41ad967abde4c149851c3bb2bb7b3ce2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Vintage Drive 26 Greenway Woods 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281800561697 31.00401517791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem