27 Chesterfield
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chesterfield-weg 27, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
27 Chesterfield is 'n bekoorlike woonstel in Oranjezicht teen die skilderagtige hange van Tafelberg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is geskik vir paartjies, sake- en ontspanningsreisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n balkon met see-uitsigte in die verte.
Komplimentêre WiFi en parkeerplek op straat is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 27 Chesterfield sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 216
Jaar gelys 2
Ligging
- Chesterfield-weg 27, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chesterfield-weg 27, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom