Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Luke Drive Onrus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 27 Luke Drive Onrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Peter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë maar baie beknopte oornagakkommodasie.

Ons het die eenheid baie beknop gevind. Dis hoogstens geskik vir iemand wat een nag wil oorbly en etes in restaurante sal nuttig. Die kombuisie is so klein dat 'n lugwaardin wat op internasionale vlugte gewerk het, daar tuis sal voel. Die foto is ietwat misleidend. Dit toon die hele huis en lyk baie aantreklik, maar die eenheid is regs onder, en beslaan ietwat meer as die helfte van 'n dubbele motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to be very near and clean, quiet.

Very good, sleep well and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

27 Luke Drive Onrus se terugvoer

Morning Noxolo, thank you so much for the wonderful grading. Regards, Daleen

27 Luke Drive Onrus
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luke-rylaan 27, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84a8e75aeba7f2fba40398304de08bedbe5eb8e0568b6f4b0945a705d603381725b7787701efd667976b10a1cc694c2d4a78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 27 Luke Drive Onrus Rivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.409388830408 19.179788742397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem