- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston. Gehalteverblyf word aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste gebied. Die perseel is slegs 15 km van die Johannesburg Stadion en Gold Reef City & Casino af.
Verblyf word in 5 eenhede gebied. Elke eenheid het toegang tot 'n stoep of 'n balkon en het 'n groot HD platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n privaat badkamer in elke eenheid en linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n groot, Hollywood-swembad wat deur 'n pragtige tuin omring word.
27A on Angus is 16 km vanaf Sandton Mall, en Eastgate Shopping Centre en Bedford Centre is net 850 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
- Gaste dink 27A on Angus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang