Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Duiker

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 75 resensies vir 28 Duiker
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Candice V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay. The place was neat and clean. The kitchen had everything one needs for day-to-day activities. I would definitely take my family again. Value for money.

We really enjoyed our stay. The place was neat and clean. The kitchen had everything one needs for day-to-day activities. I would definitely take my family again. Value for money. Kids enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deliscia P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deliscia P
Gesin met klein kinders

Okay.

Was nice, it would've been more amazing and nice if the host could have told us that the doors and windows need to be closed at certain times, bugs like 1000s of mosquitoes otherwise come in. Also electricity was finished at Saturday 11:30 in the evening, besides that the gas stove was great for mornings, yes that is a 10/10. People around are friendly. It was an okay stay, but not when you have a 4-month-old baby or children coming along.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Tranquil and safe stay. A haven for nature lovers.

We had a pleasant stay, especially the peacefulness of the environment. The key box outside needs fixing. More dusting needed as there are quite a few spiderwebs on rails and dust on blinds. Top room with double bunks' blinds also require fixing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm J
Gesin met klein kinders

Rustig met pragtige natuur.

Let wel op, daar is geen TV of WiFi, dis rustig maar kan kinders verveeld hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian G
Gesin met klein kinders

Meerenbosch is a truly special place and 28 Duiker is a lovely homebase for your adventures.

Perfectly situated in the estate, close to the clubhouse and pool and the lagoon, the house is clean, neat and comfortable. Quite rare in holiday homes, the kitchen has everything you need and there are games and books to help make your stay more comfortable (and keep the kids busy!). Because of its position, the house is sheltered from the wind, which was a huge plus on the windy day we had during our stay. The wooden houses set among milkwood trees are quaint and remind me of Knysna. A cosy, lush getaway less than two hours from Cape Town! What's not to love?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie rustig, asemrowende uitsig. Moet net load shedding ligte insit as jy wil ontsnap van die stad se geraas, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean M
Gesin met tieners

It was nice and relaxing.

A great family getaway for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rashied D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rashied D
Gesin met klein kinders

Not too bad. Mosquitos were a pain in the neck though. Loadshedding just made things worse. I would love to visit again with no loadshedding and pershaps in colder weather.

Aircon would be a great addition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dallin J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dallin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and safe place I enjoyed every moment.

What is needed in the place is wifi or dstv to keep the children busy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kan lekker ontspan.

Baie rustig, stil en veilig. Kan lekker ontspan en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm J
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne. Sal definitief weer gaan.

Als was lekker. Neem kennis daar is geen WiFi of TV vir die kinders, so pak board games in of aktiwiteite vir die kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadiq J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadiq J
Saam met vriende

Very nice relaxing.

Nice place to relax and chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met vriende

Baie lekker.

Ideaal vir 'n wegbreek weg van tegnologie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rafiek J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafiek J
Saam met vriende

Value for money.

Had an amazing getaway experience with friends, it was really value for money, the place was neat, clean, modern and there were a few upgrades from the pictures posted on the site which was a bonus, the built-in fire pit was perfect to sit around and just take in your surroundings. Everything we needed was available to us. We were allowed to make use of all the facilities that the resort had to offer and as well as take a walk to the lagoon and beach. The atmosphere was really serene. The host was extremely helpful and friendly when we needed any help. 10/10 would definitely recommend if you're looking for a break away from the city to kick back and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylynn R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylynn R

Beautiful.

It was a very relaxing weekend, enjoyed the nature and walking routes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaama M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location and facilities in the resort were perfect.

The chalet is great, but not clean. Kitchen and bathroom floors dirty. All floors were generally dirty. Water in the kettle was filled with ants. Toaster was sticky with old food. After I cleaned the kitchen counters and floors properly, ants were no longer a problem.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dj J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj J
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, hoewel bietjie ver van die see.

Die lagoon is nie geskik vir speel met kinders nie, en die see is bietjie ver van die huisie af. Maar die res was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Pragtige hout huis met genoeg om te doen baie mooi ligging.

Die plekkie is pragtig, die weer was nie lekker nie maar daar was baie om te doen. Daar was kaarte en speletjies in die huis wat ons goed vermaak het, die lekker braaiplek is goed gebruik. Daar is 2 dubbelkamers bo met 'n balkon, dit was heerlik om jou oggendkoffie daar te geniet. Ek sal dit enige tyd voorstel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric K
Saam met vriende

Lovely little place with pleasant surroundings and centrally located for a bunch of activities. We went there to play golf at Kleinmond, Arabella and HGC.

While the instructions on how to get there are quite clear, the drive in can be quite an experience, especially at night if you don't have a GPS.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denvin L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denvin L
Gesin met klein kinders

Very quiet and peaceful.

If you prefer a stay to disconnect from WiFi and TV. This is your place. Sound of the ocean and birds chirping in the background, ideal location. Tennis and swimming pool was great fun for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemima C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jemima C
Gesin met klein kinders

It was a beautiful, relaxed two nights for us. We were 3 couples just having a breakaway.

The place is beautiful inside out. It's safe and secured environment. The neighborhood was friendly and made us feel at home. There's many activities to do. But this place is nice, if you wanna have a break from cities and all business around you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha O
Gesin met klein kinders

Wondervolle ontspanne ervaring.

Pragtige houthuis in boomryke area. Dit laat jou so na aan die natuur voel. Dis net 'n kort stappie van die huis na waar die Botrivier uitloop op die see. Die kinders kon heerlik speel in die bome en by die rustige rivier. Alles voel so veilig. Die huis is heeltemal toegerus met als wat jy sou benodig. Die beddens is baie gemaklik. Daar is baie speletjies en boeke vir ontspanning – maar geen TV, wat ons glad nie gepla het nie. Daar is ook ’n gemeenskaplike klubhuis in die kompleks met tennisbane, ’n klimraam en tafeltennis-tafels. Dit was ’n heerlike verblyf en ons sal weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hope O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hope O
Gesin met tieners

A wonderful stay with a few hiccups.

On arrival no key was found in the safe. Other arrangements had to be made so we could enter. The microwave was not working. The GPS coordinates is not updated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andew G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andew G
Gesin met klein kinders

It was peaceful.

Loved the lagoon and flamingos on my early walk with my husband. Loved the sound of the waves when waking up. Wild horses was amazing to see as we drove up to the main gate. Pool area great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J
Saam met vriende

Best Boys weekend ever!

2nd time coming to this place with my friends! Loved it and will continue to love! Highlight of the weekend was sitting on the shore of the lake in complete darkness and suddenly have this huge black horse chase us! Memories were made!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikayla S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla S
Saam met vriende

A relaxing getaway for friends or family.

Enjoyed the stay and loved the available activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D
Gesin met tieners

Fabulous location, loved the indoor and outdoor activities.

I would highly recommend this location, for the perfect getaway. We really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve-neil A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve-neil A
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en stil.

Die plekkie spreek vir homself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Traci R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Traci R
Saam met vriende

It was amazing.

Very peaceful. House was clean, the location beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashlyn S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, die area laat jou voel asof jy in 'n woud vakansiehou!

Dis mooi, rustig en baie stil. Ek het gevoel dis net ek en my kêrel daar. Ons moes 'n rooster gaan koop, want ons wou baie graag braai, klaar die rooster gekoop toe ontdek ons een langs die huis, so wees asseblief net meer spesifiek oor so iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi A
Gesin met tieners

The perfect peaceful getaway amongst the trees!

28 Duiker is exactly how it is shown in the in the pics. Beautiful, clean and peaceful. Definitely going back often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl M
Gesin met klein kinders

Lieflike omgewing.

Gerieflike huis in 'n lieflike natuurryke omgewing. Linne kan doen met opdatering en die huis kan doen met 'n deeglike skoonmaak, baie potensiaal. Het meer verwag vir die prys wat gedurende die vakansie-tydperk gevra word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met tieners

The stay was very refreshing.

The cabin is awesome. The only thing that I missed was the TV. To at least watch the news. But the stay was awesome. Loved the atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodene B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodene B
Saam met vriende

Was a wonderful, hassle-free stay.

Real neat place well kept up, will recommend it to anyone else who wants a quiet time away from the busy city lifestyle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met vriende

Awesome weekend!

Great place, very relaxing vibe. We had an amazing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike naweek!

Lekker plek, baie ontspannende atmosfeer. Ons het 'n heerlike naweek gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en stil.

Die huisie is goed toegerus en netjies. Dit het alles wat jy nodig het. Baie rustig en stil en net 'n klipgooi van die strandmeer en see af. Geen TV is 'n bonus, want ons gesin kon lekker gesels en kaart speel. Ek kan dit aanbeveel vir 'n rustige wegbreek-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mogamed S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamed S
Gesin met tieners

Best relaxing time ever.

Beautiful, clean and very quiet environment. Breathtaking views of mountains and seashore. Will definitely recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannen N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen N
Saam met vriende

Dit was baie lekker en verfrissend.

Die uitsig was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W
Saam met vriende

Extraordinary.

Very nice and tranquil atmosphere. Perfect to breakaway. Highly recommended to future guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D
Gesin met klein kinders

It's a great getaway place.

Perfect getaway for family and friends. Price was worth the stay and quiet surroundings. It was beautiful and amazing hospitality from the neighbours and security. Would recommend it to anyone and would love go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en veilig.

Baie lekker gebly en die eienaar het onmiddellik gereageer op enige navrae. Dit sal gaaf wees as daar 'n braaitang beskikbaar is, verder was alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was presies wat ons as gesin nodig gehad het. Weg van al die lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Gesin met klein kinders

Ideale verblyf vir 'n gesin.

Ons het heerlik gekuier. Die huis is goed ingerig en knus. Die omgewing is sommer baie spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baronice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Baronice M
Gesin met tieners

Die verblyf by 28 Duiker was fantasties, baie dankie.

28 Duiker is die beste plek vir 'n welverdiende, streslose wegbreek, en heeltemal afgesny van die stad se gewoel. Alles is rustig en die huis het alles wat 'n gesin nodig het om te ontspan en stilte en rustigheid te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde E
Gesin met klein kinders

Very relaxed atmosphere, the house has everything you need and more.

We enjoyed our stay at 28 Duiker. The boys loved going to the beach and lagoon. The also went to the pool a few times. The house has everything you need for a family stay. It was clean and well looked after. It was lovely having the outside deck in the evenings to braai and relaxed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne atmosfeer, die huis het alles wat jy nodig het en nog baie meer.

Ons het ons verblyf by 28 Duiker geniet. Die seuns was dol oor die strand en strandmeer. Hulle het ook 'n paar keer na die swembad gegaan. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n gesinswegbreek. Dit was skoon en goed versorg. Dit was lekker om saans buite op die dek te braai en ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franziska Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziska Z
Enkelreisiger

Everything was perfect and lovely!

It was a dreamlike vacation in a dreamlike environment. The cabin is in a very good location, very well furnished and very clean. All necessary information arrived in time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana A
Saam met vriende

We had the most relaxing time ever.

Relaxation and tranquillity were the highlights of our few days. I will highly recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die heerlikste tyd gehad.

Die paar dae was so rustig en vreedsaam. Sal beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagan L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reagan L
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin W
Gesin met klein kinders

Rustig en mooi uitsigte.

Die plek het al die benodighede en is regtig 'n wegbreek van die woelige stadslewe. Swembadens, tennisbane en speletjiesarea alles om jou of jy kan lagoon toe stap. Al ding wat gemis was, was daar is geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J
Saam met vriende

Quiet! Relaxing, everything you need in the house! Perfect breakaway.

Went away with some friends. Really had a great time. The house had everything we needed, even card games and a inflatable tube for water sports. Definitely coming back again! Literally the only thing that came close to spoiling a night were the gnats that were attracted to the light. But the house itself, amazing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil! Ontspanned, alles wat jy nodig het in die huis! Volmaakte wegbreek.

Het weggegaan saam met 'n paar vriende. Het eintlik 'n lekker tyd gehad. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, selfs kaartspeletjies en 'n opblaasbuis vir watersport. Sal beslis terugkom! Letterlik die enigste ding wat na gekom het aan 'n nag bederf, is die die muggies wat na die lig aangetrek is. Maar die huis self, asemrowend!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana A
Gesin met klein kinders

We had a wonderful, peaceful time and the kids loved it too. We will definitely return.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n heerlike, rustige tydjie gehad en die kinders het dit ook geniet.

Sal beslis terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendertz W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W
Gesin met klein kinders

Peaceful and amazing.

Well-appointed, impeccably clean and the unit has everything you'll need, literally. We will definitely be back - without the kids! I've had to forward the link of 28 Duiker to many friends and family but I've warned that the pictures don't do it justice. They will have to book and experience it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petula W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petula W
Gesin met klein kinders

Uitgerus.

Baie lekker, gate uit geniet, sal aanbeveel. Net DStv gemis. Ook, die mense wat die asblikke kom leegmaak was bietjie lastig, ons het nie daarvan gehou. Dalk kan julle net daarna kyk. Andersins sal ons definitief weer by 28 Duiker kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Labeeba H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Labeeba H
Gesin met klein kinders

Stunning location. Loved our stay.

We had an amazing time. The house was neat as a pin and very comfortable. Loved the serenity. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlese J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese J
Saam met vriende

Heerlik.

Het heerlik gebly. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raeesa W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesa W
Gesin met tieners

Dit was 'n unieke verblyf wat jou laat tuis voel het.

Ek sal enige tyd weer gaan. Dit is 'n rustige plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly mooi skoon huisie.

Baie mooi houthuisie. Mooi skoon en opgepas. Lekker in die estate rondgeloop en ontspan, sal vir seker weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Daar was `n probleem met die kompleks se krag, maar die eienaar het ons vergoed vir die ongerief. Baie lekker blyplek en die kinders kon op hulle eie die plek verken sonder dat ons bekommerd moes wees. Ons het dit verskriklik geniet by julle. Stil area en mens kon behoorlik uitgerus voel na die naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dougie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dougie A
Saam met vriende

Neat, quiet and value for money.

We really enjoyed our stay. The house is very neat and everything we needed. Would definitely recommend it. Walking distance from the lagoon and about 10 min walk to the beach but well worth it. Beautiful scenery. Also enjoyed the tennis and swimming pool at the clubhouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob Kleton T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob Kleton T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dagen met twee personen hier verbleven.

Wij hebben het naar ons zin gehad in Duiker 28. Nette en knusse blokhut, alles in orde. Dicht bij Hermanus en toch rustig gelegen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verucia L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verucia L
Saam met vriende

Is tops.

Dit was fantasies. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Baie dankie Verucia. Ek is bly julle het dit geniet.

28 Duiker
Liezel Y - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel Y
Saam met vriende

Kon nie 'n beter plekkie gekies het nie. Huis sowel as omgewing.

Ek moet dankie sê aan Ruan. Die verblyf was bo ons verwagtinge. Het ons ten volle geniet en ons sal definitief weer 'n opvolg besoek aflê. Dis baie weinig wat iemand so baie moeite doen om aan almal se smaak te voldoen met dekor en speletjies. Tot volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Dankie Liezel.
Ek is bly om te hoor julle het dit só geniet.
Ek hoop julle kom kuier gou weer.

28 Duiker
Carien T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T
Gesin met tieners

Dit was fantasies en heerlik en net wonderlik.

Die woonplek is baie goed toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan gebruik. Dit is heerlik stil en ek sal dit definitief aan enige iemand aanbeveel om hierdie plekkie te huur. Die ontspanningsgeriewe was heerlik vir die kinders en alles is baie netjies. Dit is ook 'n lekker afstand vanaf Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Baie dankie Carien, kom kuier gerus weer!

28 Duiker
Anel M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig en veilig, sal defiinitief weer daar wil gaan kuier.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny M
Gesin met klein kinders

Comfortable

The house has everything you need, except a TV for the windy and rainy days, if you are not going to have a TV please make sure the radio CD player works, it had no aerial so could not not pick up any stations properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Thank you for your response. We will see to it that the radio is fixed. I'm sorry to hear that you weren't able to enjoy some of the books and board games we have on offer. Thank you for visiting us.

28 Duiker
Lydia-anne C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia-anne C
Saam met vriende

Fantastiese plekkie om lekker af te skakel!

Perfekte ligging, netjiese en moderne plek. Heerlik vir 'n naweek met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Hi Lydia-anne, dankie vir jou vriendelike resensie! Hoop om julle gou weer te verwelkom.

28 Duiker
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

'n Vakansiebestemming waarna ek vir seker sal terugkom.

Dit was ongetwyfeld die heerlikste vakansie in 'n baie netjiese blyplek. Geriewe was netjies, alles was werkend en skoon. Daar was niks wat afbrekend aan die vakansie atmosfeer was nie. Ek sal dit kan aanbeveel aan enige een wat waarde vir sy geld soek en wat rus vir sy siel wil hê. Die rustigheid en stilte oorskadu die betreklik vêr afstand wat gestap of gery moet word na die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.

28 Duiker
Rosilda C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosilda C
Saam met vriende

Lekker rustige naweek.

Ek en 'n paar vriende het die afgelope naweek tuis gegaan by 28 Duiker vir my man se verjaarsdag. Wat 'n pragtige plekkie. Die huis is goed ingerig en het als wat jy nodig het. Als is netjies en dis die perfekte huis vir kuier om die kamp vuur. Ons beplan al klaar om terug te gaan. Die enigste ding wat ons bietjie afgesit het is die diens by die sekuriteitshek wat uiters onprofessioneel was. Dis egter niks met die verblyf self te doen nie. Dankie vir die aanwysings en al jou hulp, Ruaan. Dankie ook aan LekkeSlaap vir julle puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Hi Rosilda, dankie vir die terugvoer!
Ek sal met die sekuriteit by die hek gesels.

28 Duiker
Annerine R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerine R
Saam met vriende

Oulike plekkie. Mooi ingerig en gemaklik.

Die verblyf was baie lekker. Die plek is mooi ingerig en gemaklik. Die omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle weer te verwelkom!

28 Duiker
Johann B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld, beter as wat die foto's aandui.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Uitstekende waarde vir geld en die ideale wegbreek plek. Ons sal beslis weer hiernatoe kom as ons die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie! Ek waardeer die positiewe terugvoering!

28 Duiker
Jermaine R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jermaine R
Saam met vriende

Baie tevrede!

Baie lekker kuierplek vir vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Hi Jermaine, dankie vir jul resensie! Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly!

28 Duiker
Farieda D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farieda D
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier!

Baie lekker plek. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 Duiker se terugvoer

Hi Farieda,

Baie dankie vir jul gunstige resensie!

Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!!

Groete
28 Duiker

28 Duiker
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 28, Meerenbosch, Fishershaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ODBmOTAxLTEwMzktNDc3MC1iOWFiLTA4YTQ3NDcyMzRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 28 Duiker Street Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365 19.106694444444