Doorn Akkommodasie by 28 On Oribi | LekkeSlaap
+7
+7

28 On Oribi

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribi-straat 28B, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

28 On Oribi bied skoon en netjiese B&B-verblyf vir 4 gaste in Welkom in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n Georgiese styl na aan die sakedistrik en die dorpskern.

Ons bied verblyf in 2 kamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad, stort, wasbak en toilet. Kamer 2 het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer langsaan die kamer se ingang badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Albei kamers bevat geriewe soos lugversorging, 'n TV met volledige DStv en WiFi is beskikbaar op versoek. Kamerbediening is net op weeksdae beskikbaar.

'n Volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir selfsorg-gaste en gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek met 'n privaat ingang na beide kamers is beskikbaar. Die restaurante, winkels en dorpskern is net 'n klein entjie se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 28 On Oribi
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Oribi-straat 28B, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink 28 On Oribi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Doorn Welkom Vrystaat
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribi-straat 28B, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTk1ZjE1LTRlYjUtNDgxZC04NjhlLWMxNzVhMTM4YjdlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 28B Oribi Street Doorn 9460 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.986122464926 26.746568550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za