29 Adante
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 95
Jare op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
Theresa Nadine V - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Sulene K - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte eenheid, bestemming en ligging.
Johan G - Apr 2023
Algehele gradering
Akkommodasie was goed met pragtige see-uitsig - maar die strand is desperaat vir 'n ingryping van plaaslike munisipaliteit.
Bernadine Y - Des 2022
Algehele gradering
My stay was awesome. Great view of the ocean. Loved it!
Victor Mukhwathi M - Aug 2022
Algehele gradering
The venue, the location and safety was 100%.
Lees meerPam C - Aug 2022
Algehele gradering
It was awesome, great getaway.
Letesia W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geld vir die akkommodasie.
Lees meer29 Adante se terugvoer
Dankie vir U terugvoer.
Let wel dat daar geensins aangedui word dat daar 'n motorhuis beskikbaar is vir gaste maar wel veilige parkering agter sekuriteits hekke en in kompleks.
Die eenheid is bereikbaar deur trappe soos aangedui in die beskrywing. Daar word geensins aangedui dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroeer beskikbaar is aan gaste.
Gaste het toegang tot 3 slaapkamers soos per beskrywing.
Xolisile M - Mrt 2022
Algehele gradering
Everything was good we enjoy our staying at Adante.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Middleton-weg 8, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom