29 The Manors
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Gazelle Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
29 The Manors bied verblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito naby Willard-strand. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek by die see en spog met lang strande.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n braai, TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.
Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos Ballito Junction Mall, Zimbali-buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 579
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Gazelle Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 The Manors het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Gazelle Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang