LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2A Nineons | LekkeSlaap
+19

2A Nineons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

2A Nineons is 'n selfsorgwoonstel in Drie Ankerbaai in Groenpunt en is naby Kaapstad se middestad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eet-area het sitplek vir 3 gaste en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar en die sit-area lei na 'n balkon.

Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike swembad op die dak, asook 'n sit-area en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 2A Nineons sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 2A Nineons
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2A Nineons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6ce7c209459b23eea1539e9cd5f1459f56721089ff2e3fecbef22fc6d04dde158c7c62d421f80d3e1d9f5ddbcec7b35a17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 9 Scholtz Road 2A Nineons 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.909986477174 18.401565492065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!